PureRacket

Lyrics to
Hemel op die Platteland by Fokofpolisiekar

Verified authentic punk lyrics directory listing.

Kan jy my skroewe vir my vasdraai Kan jy my albasters vir my vind Kan jy jou idee van normaal by jou Gat opdruk Kan jy Kan jy japadiers spel Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie Kan jy Kan jy japadiers spel Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig" Stuur my dan waarheen al die, dose gaan Stuur my hemel toe, ek dink dis in die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland